Speelkaarte Verskeie
Speelkaarte Verskeie
Speelkaarte Verskeie
  • Laai foto
  • Laai foto
  • Laai foto

Speelkaarte Verskeie

Gewone prys
R 80.00
Verkoopsprys
R 80.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Leer en Speel met Patriot Troefkaarte oor die bydrae van geïdentifiseerde patriotte wat bekend is vir hul rol in Suid-Afrika se ontwikkeling.

Dié spel is 'n lekker manier om meer te wete te kom van die Afrikaanse patriotte wat 'n reuse-rol gespeel het in Suid-Afrika se ontwikkeling en leierskap op vele terreine. Patriotte om op trots te wees soos Paul Kruger, Mimi Coertse, Danie Craven en Koos de la Rey. Daar is 38 patriotte in die pakkie.

Trots op ons erfenis: In samewerking met Die Voortrekkers en die F.A.K.
Afrikaans