Erkenningsbaadjie. Word gedra saam met formele drag.
Die nommers werk volgens borsmaat. As die borsmaat bv 92 is, sal die 36/92 netjies vir hom/haar pas. Daar is dan nie baie spasie vir groei nie.
(Die eerste nommer is dieselfde soos in klerewinkels, bv 34, 36, 38 ens.)