Erkenningsbaadjie word gedra saam met formele drag.
Die nommers werk volgens borsmaat. As die kind se borsmaat bv 70 is, sal die 70/27 netjies vir hom/haar pas. Daar is dan nie baie spasie vir groei nie.
(Die tweede nommer, ná die skuinsstreep is dieselfde soos in klerewinkels, bv 34, 36, 38 ens.)