Speletjie - Ringhak

Speletjie - Ringhak

Gewone prys
R 195.00
Verkoopsprys
R 195.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Die doel van die speletjie is om die kettinkie te swaai sodat die ring aan die hakie hak. As 'n speler dit regkry, skuif die glasie van die middel af een spasie nader na die ander speler toe. As die glasie op die spasie naaste aan die speler is, moet hy die drankie drink.  Vir kinders kan'n teelepel suurlemoensap of iets soortgelyks in die glasie geggooi word.

Afrikaans