Volwasse lede se Feesjaarkenteken en COVID-19 kenteken tien (10) mm word onderkant die getroue diens kentekens vasgewerk, en word aangebring in die volgorde soos dit ontvang is.
Volgorde: middel, knopekant, sykant.
Indien al die Feesjaarkentekens en COVID-19 kenteken gedra word, dan word hul tien (10) mm uit mekaar gedra.