Grondseil

Grondseil

Normale prys R 255.00

Dik grondseil, ideaal vir kamp of bou van 'n skuiling. Afmetings is groot genoeg om as grondseil te gebruik vir 'n slaapsak. Ronde ringetjies by die kante.