Fietsryhemp

Fietsryhemp

Normale prys R 499.00

Fietsryhemde met Voortrekkerwapen voor en “Trap nuwe spore” agter. Alhoewel dit by Voortrekkerdrag gelaai is, is dit nie amptelike Voortrekkerdrag nie, maar dit is darem lekker as jy ‘n fietsrywedren doen en almal skree “HOU KOERS” as jy verby ry!