Dagbeplanner 2027

Dagbeplanner 2027

Gewone prys
R 249.00
Verkoopsprys
R 249.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Volkleur 12 maande dagbeplanner met afdelingsbladsye vir elke maand - uniek aan sy soort, spyskaart beplanning, inkopielys, gebedslys, verjaarsdae en belangrike datums.

Kalenders, doelwitte, emmerskop-lysie en visiebord, bybellees-plan en inspireerende aanhalings- alles in een boek bymekaargestel.

Perfekte geskenk vir 2027 vol Hoop


Afrikaans