Boek - Spanspeletjies

Boek - Spanspeletjies

Normale prys R 145.00

'n Speletjiesboek met vriendemaakspeletjies (kenmekaar), ysbrekers, opkikkers, kultuurspeletjies, tradisionele speletjies, boeresport, slimspeletjies ens. Speletjies vir enige kamp, vir spanbyeenkomste, letterlik vir enige bymekaarkom.