Boek - Karimpel en Kadot

Boek - Karimpel en Kadot

Gewone prys
R 175.00
Verkoopsprys
R 175.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Skrywer Jacolene du Plessis is 'n spelterapeut.  Haar passie is om kinders te bemagtig met die vaardighede om emosioneel gesond en sosiaal bekwaam te wees.

Karimpel die hoedemaker ontmoet 'n ongewone vriend met die naam Kadot.  Die neus-in-die-lug kabouters is onvriendelik met Kadot, omdat hulle hom nie ken nie.  Sal hulle ooit weer van Karimpel se hoede koop?

Professionele advies oor die emosionele en sosiale aspekte van die storie.

Aktiwiteite vir kinders.

Afrikaans