
Kaart en koordinaat is nie 'n geskiedenisboek vol vervelige datums nie. Dit is ook nie 'n akademiese boek nie. Hierdie is eerder 'n dinkboek. Nog belangriker is dit 'n praatboek. Dit is 'n gids om jong Afrikanerleiers te help om die koordinerende storielyne van Afrikaners te ontdek.