Covid-kenteken Verkenners

Covid-kenteken Verkenners

Gewone prys
R 12.50
Verkoopsprys
R 12.50
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

  • Verkenners se Feesjaarkenteken en COVID-19 kenteken word by hulle spesialisasiekentekens vasgewerk.
  • Wanneer ‘n graad 7 Penkop of Drawwertjie ‘n Verkenner word, word die COVID-19 kenteken oorgedra as die tweede kenteken naas die Dagbreek-graadwiel. Indien ‘n Feesjaarkenteken ook hier ter sprake is, word die COVID-19 kenteken as die derde kenteken opgewerk (dus, volgens die volgorde van wanneer dit ontvang is).
Afrikaans