Stuur asb die naam, asook of daar Hoofleierswag/Presidentsverkenner moet by wees, na voriemol@voortrekkers.co.za (Indien u PV of HW nie op SAS verskyn nie sal bewyse benodig word voor u Naambalkie só gemaak kan word)
Offisiere: Goue agtergrond
Heemrade: Silwer agtergrond