Kenteken - Feesjaar 90

Kenteken - Feesjaar 90

Gewone prys
R 13.00
Verkoopsprys
R 13.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Aanlynbestelling van hierdie kenteken kan 'n moontlike wagtyd tot gevolg hê.

Volwasse lede se Feesjaarkenteken en COVID-19 kenteken tien (10) mm word onderkant die getroue diens kentekens vasgewerk, en word aangebring in die volgorde soos dit ontvang is.

Volgorde:  middel, knopekant, sykant.

Indien al die Feesjaarkentekens en COVID-19 kenteken gedra word, dan word hul tien (10) mm uit mekaar gedra.

Penkoppe en Drawwertjies se Feesjaarkenteken en die COVID-19 kenteken word by hulle spesialisasiekentekens vasgewerk. Die volgorde waarin dit aangewerk word, word bepaal deur die volgorde wanneer dit ontvang is.

Verkenners se Feesjaarkenteken en COVID-19 kenteken word by hulle spesialisasiekentekens vasgewerk.Wanneer ‘n graad 7 Penkop of Drawwertjie ‘n Verkenner word, word die COVID-19 kenteken oorgedra as die tweede kenteken naas die Dagbreek-graadwiel. Indien ‘n Feesjaarkenteken ook hier ter sprake is, word die COVID-19 kenteken as die derde kenteken opgewerk (dus, volgens die volgorde van wanneer dit ontvang is).

 

Afrikaans