Sale!

Stokbroodpakkie

Sakkie met stokbroodmeel (bruismeel en sout) met resep hoe om die stokbrood te maak. Wat is ‘n kamp (en Voortrekkers) sonder stokbrood? Die stok kan telkens oor en oor gebruik word.

SKU: SKU233 Category:

R50.00 R40.00