Spaarvarkie met Voortrekkerwapen

Gebruik hierdie rooi varkie om sente in te gooi en te spaar. Die varkie het ‘n dekseltjie onder waar geldjies uitgehaal kan word as dit dringend is!

SKU: SKU014 Categories: ,

R57.00