Lapballe (klein)

Lapballe wat gebruik kan word vir ‘n verskeidenheid speletjies. Deelnemers staan in ‘n kring. Die persoon vir wie die lapbal gegooi word moet ‘n vraag antwoord of dorpnaam in Suid-Afrika opnoem. Enige tema kan gekies word.

SKU: SKU222 Category:

R51.00