Dingo

‘n Speletjie om wiskunde in te oefen. Die naam is ‘n kombinasie van Bingo en Dobbelsteen. Kom ons veronderstel jy gooi ‘n 2 en 6. Jy kan dan sirkeltjies op die volgende syfers pak:

2

6

12 = 2 x 6

26 (2 en 6 langs mekaar)

8 = 2 + 6

4 = 6 – 2

3 = 6/2

SKU: SKU215 Category:

R51.00