Seep: Verskeidenheid (Kies watter een?)

‘n Verskeidenheid van sepies om van te kies. Ideaal vir ‘n geskenkie. Bewoording verskil van sepie tot sepie – so bietjie tong in die kies :)!

SKU: SEEPPRETTICOOL Category:

R51.00

Clear

Additional information

Tipe

Kwaai Bettie, Lekkerruik, Moeg gesukkel, Oom Paul, Huis sonder 'n moeder, Ouma vir my kinders, Spaar Water, Dankie mamma, Dapper muis, Friends Forever, Groot vool, Koekie