Leerbeursie: Medium

Leersakkies met ritse van verskillende groottes. Hierdie leersakke word gemaak deur Employment Solutions ‘n organisiasie wat vir gestremde mense werk verskaf.

Mediumprys: R61.00

Grootprys: R81.00

SKU: SKU405 Category:

R61.00