Bekfluitjie

‘n Bekfluitjie is ‘n musiekinstrument wat bespeel word deur met die mond daarin te blaas en suig.  Daar is niks wat die emosies so roer soos iemand wat ‘n bekfluitjie goed kan bespeel nie. Kom koop vir daardie tienerseun van jou so ‘n bekfluitjie – baie beter tydbenutting as sy selfoon!

SKU: SKU629 Categories: ,

R155.00