Out of stock

Voortrekkermateriaal per meter (rooi, blou of grys)

Daar is nog enkele meters Voortrekkermateriaal oor in grys, blou en rooi. Dit gaan nie weer gedruk word nie. Die materiaal bevat die woorde van Voortrekkerliedjies. Die materiaal-tipe is soos denim, goeie kwaliteit. Wydte 150 cm.

SKU: MATVTRS001 Category:

R101.00

Out of stock