Grondseil

Dik grondseil, ideaal vir kamp of bou van ‘n skuiling. Afmetings is groot genoeg om as grondseil te gebruik vir ‘n slaapsak. Ronde ringetjies by die kante.

SKU: SKU106 Category:

R255.00