Die week in aksie (beplanningsboek) met magneet

Hierdie is veral vir ma’s. Skryf belangrike aktiwiteite op die beplanner en plaas op die yskas.

Jy het vier kinders – Pierrie moet Maandag ortodontis toe gaan. Sus het Woensdag vioolles en Donderdag 16:00 Musiekteorie. Mildred het ‘n maatjie wat se partytjie Vrydag is (onthou geskenk!) en dan het Armand Bulletjierugby Dinsdag en Donderdag. Pierrie het Dinsdag swemles en hy het Vrydag ekstra Wiskunde-klas. Mildred het Dinsdag-aand Hip-hop klasse. Skoonma moet Woensdagoggend bank toe geneem word. Jou Weighless afspraak is Maandagaand en die toiletpapier en die hondekos is amper op (onthou om te koop!) ….. en ….. en ……

SKU: SKU026 Categories: ,

R50.00