Blou en rooi lanterns

Hierdie lanterns is aangekoop vir ‘n troue. Die lanterntjies is gebruik in die onthaalsaal tydens die troue. Die getroude paartjie is nog gelukkig getroud, maar het nie soveel lantertnjies nodig nie! Die lanterntjies is dus een keer gebruik.

SKU: SKU329 Categories: ,

R30.00