Badsakkies en produkte

Badsakkie met tandeborsel, tandepasta, sepie, lyfroom, stortseep en shampoo. Verskeidenheid kleure geruite materiaal (rooi, blou, pers, geel, groen, pienk). Ideaal vir ‘n kamp.

SKU: SKU227 Category:

R66.00