CD – Koningskind: Juanita du Plessis

Die titelsnit “Koningskind” is in ‘n neutedop presies waaroor die liedjies op die album gaan. Met God se pen in haar hand, was die skryfproses baie persoonlik en deel sy as ma, vrou en gelowige haar lewenslesse. Die stories agter die liedjies gaan mense help op hulle pad na geloof en ‘n Groter Hand. Dis Juanita se vierde geestelike album en met Koningskind kan haar aanhangers saam met haar met hande kom vat.

SKU: SKU603 Category:

R120.00