CD – Jesus roep die kindertjies : Jan de Wet

Jan de Wet doen sy eerste musiekopname in 1967 en stel sedertdien  ongeveer 60 cds/kassette/plate/dvds vry waarop hy as solo-kunstenaar sing. Sommiges is saam met ander kunstenaars of kompilasie-albums. Talle van sy albums het goue of platinum status verwerf.

Sedert 1983 voltyds besig met bediening van die Woord met sang en musiek. Tree landwyd op sowel as in die buiteland (o.a. in Duitsland, Switserland, Belgie, Nederland, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Australie, Nieu Seeland en Israel) en ook in die buurlande Namibie, Swaziland, Botswana en Mosambiek.

’n Hele aantal van sy komposisies is deur verskeie kunstenaars opgeneem soos o.a. deur Dana Winner, Ge Korsten, Coenie de Villiers, Rina Hugo, Jak de Priester, Sonja Herholdt, Carike Keuzenkamp.

SKU: SKU611 Category:

R60.00