CD – Gospel is Groot 3

Die album bevat treffers van die afgelope paar jaar sowel as nuwe liedjies spesiaal opgeneem vir die album. Verskeie top kunstenaars maak deel uit van hierdie album en beloof om ʼn luisterfees te wees in tyd vir Paasfees.

SKU: SKU609 Category:

R120.00