Anders: Bruid (CD)

Wynand en Lindi Delport is die twee hooflede van Anders. Hulle is van die min kunstenaars wat gemaklik tussen kommersiële en Christelike musiek kan beweeg en in albei musiekgenres kan oortuig.

SKU: SKU601 Category:

R120.00