Afrikaner in die branding

In die essay-reeks, “Kultuur en Krisis”, onderskei NP van Wyk Louw tussen drie tipes krisisse wat ‘n volk in die gesig staar. Die eerste is eksterne krisisse soos militêre verowering en demografiese marginalisering. Die ander twee is interne krisisse: die krisis van wanhoop en oorlewing deur onreg. Dit is kenmerkend van sodanige krissise dat klein volke dikwels magteloos is in die aangesig van eksterne krisisse; lede van die volk dink en tree nooit eenparig op in krisisse nie, deels as gevolg van die aantrekkingskrag van idees wat hulle oorlewing bedreig, sowel as die groot invloed van meningsvormers. NP van Wyk Louw se siening van die krisis te oorleef by wyse van onreg, het bygedra tot die beëindiging van hierdie krisis vir Afrikaners. Die eerste twee krisse het akuut gebly. Jaap Steyn ondersoek hierdie krisisse, en doen dit in samewerking met die republikeinse argument van denkers soos Sanie Goosen en Koos Malan.

SKU: AFRIKANERS Category:

R51.00