Stokbroodpakkie

Stokbroodpakkie


Sakkie met stokbroodmeel (bruismeel en sout) met resep hoe om die stokbrood te maak. Wat is ‘n kamp (en Voortrekkers) sonder stokbrood? Die stok kan weer en weer gebruik word.