Speletjie - Voetspore van Israel
Speletjie - Voetspore van Israel
  • Laai foto
  • Laai foto

Speletjie - Voetspore van Israel

Gewone prys
R 328.00
Verkoopsprys
R 328.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Hier is dit uiteindelik – ’n Bybelse bordspeletjie vir die hele gesin en dit boonop in Afrikaans! Voetspore van Israel lei spelers op ’n Bybelse avontuur deur die woestyn. Volg in die voetspore van die antieke Israeliete vanaf die uittog uit Egipte, deur 13 stoppe tot in Jerusalem in die Beloofde Land. Dié speletjie is geskik vir oud én jonk. Leer hiermee meer oor hoe God sy volk toe én vandag nog lei.
Afrikaans