Noodhulpsakkie

Noodhulpsakkie

Normale prys R 101.00

'n Noodhulpsakkie waarin noodhulpitems geplaas kan word. Noodhulpsakkie-materiaal bevat die Noodhulpliedjie "Wat maak jy met 'n snywond?".  Die sakkie rol op en bevat verskillende afskortings om noodhulpitems in te plaas. Neem saam op 'n kamp met die nodige noolhulpitems.