Die Voriemôl sal weer Maandag 28 Junie oop wees. Jammer vir die ongerief! Navrae - 012 329 0198

Geheuespel

Geheuespel

Gewone prys
R 22.00
Verkoopsprys
R 22.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Plaas vorms op 'n tafel en gooi toe met 'n lappie.  Lig die lappie op sodat spanlede vir 'n minuut na die items kan kyk.  Gooi weer toe.  Die spanlede moet nou alles neerskryf wat hulle onthou.  Regte terms moet gebruik word, bv Nasionale vlag ipv landsvlag.
Afrikaans