CD - Gospel is Groot 3

CD - Gospel is Groot 3

Normale prys R 65.00

Die album bevat treffers van die afgelope paar jaar sowel as nuwe liedjies spesiaal opgeneem vir die album. Verskeie top kunstenaars maak deel uit van hierdie album wat beloof om ʼn luisterfees te wees.