Sleutelhouer-rakkie - Geweer

Sleutelhouer-rakkie - Geweer

Normale prys R 100.00

Hierdie sleutelhouer-rakkie getuig van ure se werk en baie goeie vakmanskap. Dit is handgemaak deur ‘n medies-ongeskikte, afgetrede uiters minderbevoorregte man.