Speletjie - Boereplaas Bordspeletjie
Speletjie - Boereplaas Bordspeletjie
Speletjie - Boereplaas Bordspeletjie
  • Laai foto
  • Laai foto
  • Laai foto

Speletjie - Boereplaas Bordspeletjie

Gewone prys
R 217.00
Verkoopsprys
R 217.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

Boereplaas is groot pret. Nou vir die eerste keer in jare, is daar weer ’n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjie op die mark. Net in Afrikaans. Net in Suid-Afrika. Met die heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore. Kry die hele gesin saam, bel jou maats, kom speel Boereplaas. Nou gaan ons Boer! Kom speel ‘n lekker moderne weergawe van Boereplaas! Beurtkrag laat jou kuikens vrek, jy moet allerhande belastings betaal en die werkers staak vir hoër lone. Aan die positiewe kant voer jy vrugtesap uit na Doebai, begin ’n staproete op jou plaas en begin ’n aanleg vir gebottelde water.
Afrikaans