Boek - NJ Hou Koers

Boek - NJ Hou Koers

Gewone prys
R 177.00
Verkoopsprys
R 177.00
Gewone prys
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting is ingesluit

NJ van der Merwe was as jong seun in die Norvalspont-konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog. Hier het hy geleer om die omstandighede van die kamp te oorleef, en verskeie vaardighede het hy deel van sy lewe gemaak. As stigterslid en eerste voorsitter van die FAK het NJ bygedra tot die handhawing van die Afrikaanse taal en uitbou van die Afrikanerkultuur. Hy word ook die eerste Hoofleier van Die Voortrekkers.

 

Afrikaans